Waar Afrikaanse uitnemendheid en innovasie ontmoet
Wonderboom, Pretoria
Open Januarie 2026
IEB Eksamens
Musiek & Sport
Wat Beteken “Enso”?
By Enso Akademie weerspieël hierdie filosofie ons kernmissie: om elke leerder se unieke reis en potensiaal te koester, en om kreatiewe groei ‘n integrale deel van die leerervaring te maak.
As deel van Die MOS Inisiatief, bou ons op ‘n fondament van uitnemendheid en vertroue.
‘n Toekomsgerigte Leerstelsel
Kritiese Denke & Probleemoplossing
Digitale Geletterdheid
Spanwerk & Samewerking
Emosionele Intelligensie
Kreatiwiteit & Innovasie
Selfbestuur & Aanpasbaarheid
Fooie
Skryf inRegistrasiefooi
R1 200
eenmalig
Graad 8 en 9
R4 500 per maand
R13 500 per kwartaal
Graad 10 en 11
R4 800 per maand
R14 400 per kwartaal
Graad 12
R5 050 per maand
R15 150 per kwartaal
Gereelde Vrae
Enso Akademie open sy deure in Januarie 2026.
Ons verwelkom leerders met Afrikaans as huistaal wat graag deel wil wees van ’n vooruitdenkende en innoverende leeromgewing. Verdere besonderhede oor die toelatingsproses sal binnekort met belangstellendes gedeel word.
Die MOS leerstelsel fokus op praktiese, toekomsgerigte vaardighede wat leerders voorberei vir die vierde nywerheidsrewolusie, terwyl hulle steeds die IEB kurrikulum volg.
Rekenaarspesifikasies
Maak seker die rekenaar is nie ouer as 8 jaar nie (2015 model of nuwer).
Microsoft Windows
- Windows 10 of 11
- Werkbare mikrofoon en kamera
- I5 of hoër verwerker (processor)
- Minimum 8GB RAM
Apple – Macbook
- Mac OS 10.15 of nuwer
- Toegang tot Apple App Store
- Werkende mikrofoon en kamera
- Minimum 4GB RAM
Stuur ‘n boodskap
Kontakbesonderhede
Adres: Corner of Lavender Road and Sage Avenue, Wonderboom, Pretoria, 0182
Foon: 012 880 2493
E-pos: info@ensoakademie.co.za


